# Suid-Afrika se eerste plaaslik vervaardigde drie-dimensionele, volkoepel-wildlewe-fliek, Close Encounters, sal Saterdag sy nasionale première by die opgeknapte Wits Anglo American Digital Dome hê. Die fliek van 30 minute is volledig in die wildernis van KwaZulu-Natal verfilm, met behulp van gevorderde 360-grade-kameras om onder andere leeus, olifante, kameelperde in hul natuurlike omgewing vas te vang. […]
# The Cape Cultural Collective, supported by Artscape, presents its inaugural Sunset Poetry and Jazz Sessions series event, Where Words Meet the Groove. The event will feature 90-minutes of memorable performances, including those by soulful singers, Thami Baba, Babalwa Mentjies and Mel Voegt, and spoken word exponents Eugenia Zantoto, Winslow Schalkwyk and Zizipho Bam. The […]
# South Africa’s first locally-produced fulldome wildlife film, Close Encounters, will have its national premiere at the newly upgraded Wits Anglo American Digital Dome on Saturday. The 30-minute film was shot entirely on location in the wilds of KwaZulu-Natal, using cutting-edge 360-degree cameras to capture lions, elephants, giraffes and more in their natural environments. The film celebrates […]
# Imran Hamdulay se debuutrolprent, The Heart is a Muscle, is gekies as Suid-Afrika se amptelike inskrywing in die kategorie Beste Internasionale Speelfilm by die 98ste Oscar-toekenningsaand. Die film ondersoek die bande tussen vaders en seuns en put uit ervarings spesifiek uit die Kaapse Vlakte. Die rolverdeling sluit in Keenan Arrison, Melissa De Vries en […]
# Imran Hamdulay’s feature debut, The Heart is a Muscle, has been selected as the country’s official submission for the Best International Feature Film category at the 98th Academy Awards. The film explores the bonds between fathers and sons and draws on experiences specific to the Cape Flats neighbourhood. The cast includes Keenan Arrison, Melissa De […]
# ‘n Jong rolprentmaker van Krugersdorp in Gauteng, Koketso Mlongo, het sy kinderjare-passie in ‘n dinamiese loopbaan omskep. Hy het Universal Dreamers Production gestig, as vrywilliger op stelle gewerk en slypskole bygewoon om sy vaardighede te verfyn. Mlongo is bekend vir sy storievertelling en kinematografie en het verskeie kortprente geskryf, geregisseer en vervaardig. Hy sê […]
# A young filmmaker from Krugersdorp, Gauteng, Koketso Mlongo, has turned a childhood passion into a growing career. He has founded Universal Dreamers Production, volunteered on sets, and attended workshops to refine his skills. Known for his storytelling and cinematography, he has scripted, directed, and produced several short films. Mlongo says he has a deep […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het in vennootskap met die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap ‘n program vir die insluiting van gestremdes by ondernemerskap van stapel gestuur. Die program bemagtig entrepreneurs deur vaardigheidsontwikkeling, mentorskap en markskakeling om toegang tot befondsing te verkry, hul besighede te laat groei en ten volle aan die ekonomie deel te neem. Simon Maruthase van […]
# Die driemalige Grammy-wenner Bad Bunny gaan in Februarie optree tydens die Super Bowl se 60ste rustyd-vertoning op die Levi-stadion in Santa Clara. Dit is die eerste keer dat die kletsrymer van Puerto Rico die Super Bowl-verhoog betree. Bad Bunny sê dit gaan nie oor homself nie, maar oor sy land se mense, kultuur en […]