# Die ANC-Jeugliga in Groter Johannesburg gaan Cartrack van strafbare manslag aankla ná ‘n werknemer se dood. Die 29-jarige vrou is dood nadat sy glo haar werkgewer verskeie kere vertel het sy is nie gesond nie, maar steeds moes werk. Die maatskappy sê sy het onmiddellik hulp van opgeleide nooddienste ontvang. Oscar Kanyane van die liga sê werkers moet nie gedwing word om tussen hul gesondheid en hul voortbestaan te kies nie:
Cartrack onder soeklig terwyl ANC-Jeugliga voorberei vir regstappe [KLANK]
ENG KanyaneOnCartrack