# Sakeman Suliman Carrim se regsverteenwoordiger, advokaat Kameel Premhid, verwerp voorstelle dat sy kliënt se afwesigheid by die Madlanga-kommissie ongeregverdig is. Premhid het aangevoer kundige bewyse ondersteun Carrim se mediese toestand. Premhid kritiseer die tydsberekening van die bewerings oor Carrim se bewegings en sê dit moenie gebruik word om mediese bewyse te ondermyn nie. Hy waarsku ook daarteen om Carrim se wettige sakebedrywighede met staatsinstellings met bewerings van wangedrag te verbind:
Carrim se regsverteenwoordiger verwerp bewerings oor mediese bewyse [KLANK]
ENG-PremhidOnFinancials