# Inwoners van Carnival Gardens in Salfin, Boksburg, Ekurhuleni eis ingryping deur die Gautengse Huurbehuisingstribunaal. Dit hou verband met 888 wooneenhede wat deurloop onder herhaalde krag- en wateronderbrekings omdat die bestuursagent, Instratin Properties, na bewering nie die munisipale rekeninge betaal nie. Die inwoners se verteenwoordiger, Mbali Dlamini, sê dit gebeur, al koop en betaal huurders vir elektrisiteit:
Carnival Gardens-inwoners vra Gautengse Huurbehuisingstribunaal om in te gryp [KLANK]
ENG DlaminiONConsolidated