Skip to content

Carney versoek uitvoerige verslag oor dodelike brand by een van Kanada se grootste militêre basisse [KLANK]

# Kanada se eerste minister, Mark Carney, beskryf die dood van vier weermaglede as “een van die leër se ergste tragedies op tuisgrond in vredestyd”. ʼn Brand het die naweek deur een van die land se grootste en besigste militêre basisse in Wainwright, Alberta, gewoed. Vier mense is dood en tientalle is beseer. Die brand het in die basis se opleidingsarea ontstaan voor dit vinnig versprei het. Carney sê hy het militêre amptenare op die basis gevra om uitvoerig verslag te doen oor wat gebeur het:

ENG CarneyOnServiceMembers