# Die Carletonville Distrikshospitaal bied vandag ‘n Moedersdaggeleentheid aan onder die tema, Motherhood Beyond Biology. Dit het ten doel om die stigma rondom onvrugbaarheid aan te pak. Die Gautengse Departement van Gesondheid sê baie vroue ervaar angs en depressie wat met onvrugbaarheid verbind word. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die geleentheid bied ‘n veilige ruimte waarin vroue ondersteun en ingelig kan word oor vrugbaarheidskeuses en geestesgesondheidsorg terwyl deernis en inklusiewe benaderings tot moederskap bevorder word:
Carletonville Hospitaal bied Moedersdaggeleentheid oor stigma rondom onvrugbaarheid [KLANK]
ENG-ModibaOnInfertility