# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verwelkom die opheffing van nasionale kommissaris Fannie Masemola se tydelike skorsing nadat die aanklagte teen hom amptelik teruggetrek is. Cachalia het Puleng Dimpane bedank vir haar leierskap as waarnemende kommissaris. Woordvoerder Kamogelo Mogotsi sê Masemola se terugkeer Maandag sal help om die fokus op wetstoepassing te behou en die Polisie-herstelagenda verder bevorder, wat daarop gemik is om kundigheid, aanspreeklikheid en openbare vertroue te versterk:
Cachalia verwelkom Masemola se terugkeer as nasionale polisiekommissaris [KLANK]
ENG-MogotsiOnMasemola