Skip to content

Cachalia sê georganiseerde misdaadsindikate neem toe in Suid-Afrika [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê georganiseerde misdaadsindikate neem toe in Suid-Afrika en die regering moet sy wetstoepassingsagentskappe versterk om dit te bekamp. Hy het vandag gepraat tydens die oorhandiging van helikopters en gepantserde voertuie aan gespesialiseerde eenhede by die polisie-akademie in Pretoria. Cachalia sê sedert hy twee maande gelede oorgeneem het, werk hy hard om die vertroue in wetstoepassing weer op te bou:

ENG CachaliaonSydicates