Skip to content

Cachalia, Hill-Lewis bevestig ‘n nuwe polisiekantoor kom binnekort in Mfuleni [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia en die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis het die misdaaduitdagings in die stad bespreek, insluitend dat daar nie ‘n polisiekantoor in Mfuleni is nie. Hill-Lewis het 380-vierkante-meter munisipale kantoorruimte aangebied vir ‘n polisiekantoor, met ‘n aangrensende perseel wat gebruik sal word vir ‘n toekomstige volledige polisiekantoor. Woordvoerder, Kamogelo Mogotsi sê Cachalia prys die vennootskap as ‘n stap vorentoe om die vertroue van die gemeenskap te herstel:

ENG-MogotsiOnStation