# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê byna 42-duisend mense, wat sowat tien-duisend kinders insluit, leef in Gaza met lewensveranderende beserings weens die voortslepende konflik. Hy sê die gesondheidstelsel stort ineen onder die konstante druk terwyl die oorlog voortduur. Dokter Rik Peeperkorn van die WGO sê meer as vyfduisend mense het amputasies en ander ernstige beserings aan hul arms, bene en ruggraat gehad. Hy raai meer lande aan om pasiënte te ontvang:
Byna 42 000 mense in Gaza het lewensveranderende beserings opgedoen in voortslepende konflik [KLANK]
ENG PeeperkornOnHealthSystem