# Die polisie het die afgelope week sowat 17-duisend verdagtes in hegtenis geneem tydens sy Shanela-operasies. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê daar was 224 verdagtes in verkragtings, insluitend ‘n polisiebeampte en ‘n hoofman in KZN. Beamptes het beslag gelê op 152 onwettige vuurwapens, nege-duisend-492 mandrax-tablette en 148 moordverdagtes is in hegtenis geneem. Sy sê die polisie sal voortgaan om toe te slaan op geweldsmisdaad, onwettige vuurwapens en dwelmhandel:
Byna 17 000 verdagtes aangekeer in landwye Shanela-operasies [KLANK]
ENG-MatheOnArrests