Skip to content

Byna 16 000 vasgetrek nadat polisie stryd verskerp teen misdaad teen kinders [KLANK]

# Die Polisiediens sê hy werk nou saam met belangrike rolspelers om die stryd teen misdaad teen kinders te verskerp. Vyftien-duisend-888 verdagtes is die afgelope jaar aangekeer en twee-duisend-773 skuldig bevind. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hulle is verbind tot die beskerming van kinders en om seker te maak diegene wat skuldig is aan mishandeling, uitbuiting en geweld ry aan die pen:

ENG WykONChildren