Skip to content

Byna 1 800 inwoners van George teken in vir die gratis Werksoeker-reisbewysprogram [SOUND]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die regering se Werksoeker-reisbewysprogram help werklose inwoners in George om werksgeleenthede te kry sonder dat vervoerkoste in die pad staan. Sedert die program verlede maand van stapel gestuur is, het een-duisend-766 werklose inwoners geregistreer, en een-duisend-en-83 gratis ritte is reeds op die GO GEORGE-busdiens onderneem. Die LUR sê meer inwoners gebruik ook weekliks die diens:

ENG SilekuONProgramme