Skip to content

Busbestuurder dood en nege ander beseer in botsing naby Musina [KLANK]

# ‘n Bus wat van Johannesburg na Zimbabwe oppad was het vanoggend naby Musina in Limpopo met ‘n bakkie gebots. Die busbestuurder is dood en nege ander mense is beseer. Volgens beamptes het die ongeluk gebeur toe die bus in ‘n bakkie vasgery het wat stukkend langs die pad gestaan het, soner enige waarskuwingsligte of -tekens nie. Die woorvoerder van die Departement van Provinsiale Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Tidimalo Chuene, sê roekelose bestuur was moontlik die oorsaak van die botsing:

ENG TidimaloonN1Crash