Skip to content

Burnham sê Rusland het by die Brexit-referendum in 2016 ingemeng [KLANK]

# Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê Rusland het ingemeng by die Brexit-referendum van 2016. Die parlementêre komitee vir Intelligensie en Veiligheid het in 2020 bevind die regering het versuim om die uitwerking te beoordeel van Russiese staatsmedia-beheerde rekeninge op die referendum oor Europese Unie-lidmaatskap. Die Russiese ministerie van Buitelandse Sake verwerp die bewerings. Burnham het aan die potgooi The Rest is Politics gesê soortgelyke bedrywighede het in Frankryk en Duitsland plaasgevind:

ENG BurnhamOnInterference