Skip to content

Burnham beloof om aantal mense te beperk wat in klein bote na die VK kom [KLANK]

# Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy regering gaan meedoënloos optree om kleinboot-oorgange oor die Engelse Kanaal te beperk. Voorlopige syfers dui aan 14-duisend-526 mense het tot dusver vanjaar die land so binnegekom. Meer as twee-duisend mense het die kanaal in klein bote oorgesteek sedert Burnham eerste minister geword het. Hy sê sy regering verander die algehele benadering, en verdubbel die aantal wetstoepassers wat mense-smokkelaars weerskante van die kanaal teiken:

ENG BurnhamOnCrossings