# Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het ‘n ondersoek begin na die noodlottige helikopterongeluk gister in Danielskuil, in die Noord-Kaap, wat drie lewens geëis het. Intussen het ‘n ligte vliegtuig gister ‘n noodlanding by Hoërskool Alberton se rugbyveld in Ekurhuleni gemaak en teen die skool se snoepwinkel gebots. Woordvoerder van die Polisie, Cherelle Ehlers, sê die polisie ondersoek die dood van die drie mans, tussen 23 en 34 jaar oud, wat in die helikopterongeluk gesterf het:
Burgerlugvaart open ondersoek na noodlottige helikopterongeluk in die Noord-Kaap [SOUND]
ENG CherelleonFatal
