# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra die burgerlike samelewing om vandag die onderwysersvakbond Sadou se nasionale versetoptrede teen besnoeiings in openbare onderwys te steun. Makaneta waarsku aanhoudende begrotingsbesnoeiings bedreig die gehalte van onderwys, wat lei tot oorvol klasse, swak infrastruktuur en personeeltekorte. Hy sê hierdie krisis raak leerders sowel as onderwysers, en versoek alle Suid-Afrikaners om onderwysbefondsing te verdedig ter wille van die land se toekoms:
Burgerlike samelewing gevra om SADOU se versetoptrede teen onderwys-besnoeiings te steun [KLANK]
ENG-MakanetaOnSadtu