Skip to content

Burgerlike beweging vra strenger keuringsprosesse in openbare sektor [KLANK]

# Die stigter van Public Interest South Africa, Tebogo Khaas, vra strenger leefstyloudits en beter keuringstelsels. Dit volg terwyl die Madlanga-kommissie voortgaan met sy ondersoek na politieke inmenging in die strafregstelsel. Khaas het aan die SABC gesê Suid-Afrika het moontlik nie ‘n algehele hersiening van sy wetgewing nodig nie, maar bestaande maatreëls moet meer doeltreffend toegepas word. Hy sê verklarings van finansiële belange deur politici en amptenare moet behoorlik nagegaan word vir verborge belange en onvolledige openbaarmaking:

ENG-KhaasOnVetting