# Die Save South Africa-burgerlike beweging sê die Suid-Afrikaanse regering moet nie die uitsetting van Ebrahim Rasool as Amerikaanse ambassadeur ligtelik opbeem nie, en dit behoort mense wakker te skud. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake Marco Rubio het Rasool tot persona non grata verklaar na sy uitsprake tydens ‘n paneelbespreking waarin hy die Amerikaanse regering uitgebeeld het as heerssugtig en rassisties. Die woordvoerder van die beweging Tebogo Mashilompane sê die Rasool-kwessie dui op ‘n gebroke verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA:
Burgerlike beweging sê uitsetting van Ebrahim Rasool as ambassadeur in Amerika moet nie ligtelik opgeneem word nie [KLANK]
ENG TebogoonEbrahimRassol