Skip to content

Burgemeester van Tshwane vra inwoners om bome te plant om metro groen te maak [KLANK]

# Ter voorbereiding van die Stad Tshwane wat gasheer is vir die 2025 Urban20-burgemeestersberaad, het die burgemeester, Nasiphi Moya, inwoners gevra om deel te wees van die metro se boomplant-veldtog. Twintig bome is die afgelope naweek by die Bokamoso Sorgsentrum in Ga-Rankuwa geplant. Die burgemeesterswoordvoerder, Zintle Mahlati sê Suid-Afrika het drie jaar gelede onderneem om binne vyf jaar vyf-miljoen bome te plant as deel van wêreldwye pogings om koolstofvrystelling te bekamp:

ENG ZintleonTree-Planting