Skip to content

Burgemeester van Tshwane moet R270 000 in oormatige salaris terugbetaal [KLANK]

# Die DA sê hy kan bevestig die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya sal reël om sowat 270-duisend-rand, wat tydens haar ampstermyn as stadsamptenaar oormatig betaal is, terug te betaal. Die DA-lid, Jacqui Uys, sê hulle vra sedert Januarie duidelikheid maar die meeste amptenare het reeds oormatige betalings vereffen. Sy sê Moya het bevestig dat sy nog nie die geld aan die Stad terugbetaal het nie:

ENG-UysOnMoya