# Die Namibiese Hawe-owerheid het op die nippertijie ‘n voorkwalifikasietender vir ‘n nuwe olie- en gasvoorsieningsbasis in Lüderitz gekanselleer, slegs dae nadat dit bekendgestel is. Namibië hoop om teen 2030 die eerste olie te lewer, as ‘n verkenningsbrandpunt ná ‘n reeks ontdekkings ter see deur Shell, TotalEnergies, Galp en Rhino Resources, met Lüderitz wat as die land se energiesentrum aangewys is. Die dorp se burgemeester, Phillipus Balhao, sê daar was hoë verwagtinge vir die ontwikkeling van die hawe:
Burgemeester van Lüderitz teleurgesteld nadat Namibiese owerheid energie-ondersteuningsprojek kanselleer [KLANK]
ENG BalhaoOnTenderCancellation