# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het berou uitgespreek oor die dood van een van sy voorgangers, Theresa Solomon. Hy sê sy sal onthou word vir haar toewyding tot geregtigheid en aktivisme wat daadwerklike verandering tot gevolg gehad het, veral op die Kaapse Vlaktes. Hill-Lewis sê Solomon het ‘n sleutelrol gespeel in die stigting van burgerlike organisasies om vir geriewe soos skole, hospitale en polisiestasies te veg te midde van die gedwonge verskuiwings in die 1970s:
Burgemeester van Kaapstad sê oudburgemeester Theresa Solomon se nalatenskap sal toekomstige geslagte inspireer [KLANK]
ENG GoerdinonFormerMayor