Skip to content

Burgemeester Morero waarsku Johannesburg het kontant vir 12 dae beskikbaar [KLANK]

# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die metro het net kontant beskikbaar vir die volgende 12 dae se bedrywighede. Die metro skuld Eskom sowat 3,7-miljard-rand en Rand Water ongeveer 1,2-miljard-rand. Die metro beplan om die kragvoorsiener later die maand 1,4-miljard-rand te betaal en Rand Water 960-miljoen-rand. Johannesburg het 1,8-miljard-rand in ongemagtigde, onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes geregulariseer. Morero sê hulle wag op befondsing van die Tesourie, wat volgende week verwag word, om belangrike rekeninge te betaal:

ENG MoreroOnCashCoverage