# Buitelandse vragmotorbestuurders is aangekla, en verskeie vragmotors met verslete bande is in beslag geneem na padveiligheidsinspeksies in KwaZulu-Natal. Owerhede sê die optrede teiken onveilige voertuie wat lewens op Suid-Arikaanse paaie in gevaar stel. Woordvoerder van die Departement, Ndabezinhle Sibiya, sê die bestuurders staar regstappe in die gesig, terwyl die gehokte vragmotors nie na die pad sal terugkeer totdat hulle aan veiligheidstandaarde voldoen nie. Beamptes beklemtoon voortdurende waaksaamheid om botsings te voorkom deur handelsvoertuie wat swak onderhou is:
Buitelandse vragmotorbestuurders word aangekla [KLANK]
ENG SibiyaOnTruck