# Die Ekurhuleni-metropolisie verwelkom die inhegtenisneming van ʼn 37-jarige buitelandse burger in verband met die moord op twee metro-polisiebeamptes. Die twee was op nagdiens toe misdadigers hulle twee weke gelede in Umthambeka-seksie in Tembisa doodgeskiet het. Die metro-polisiedepartement se woordvoerder, Thabiso Makgato, sê nog verdagtes sal na verwagting binnekort in verband met die misdaad gearresteer word:
Buitelander vas in verband met moord op twee Ekurhuleni-metrobeamptes [KLANK]
ENG ThabisoonAllegedMurder