# Die Britse eerste minister Keir Starmer het die oorlog in Gaza beskryf as ‘n afgryslike en ondraaglike situasie. Ten minste 54-duisend-381 mense is in Gaza dood sedert Hamas se dodelike aanval in Israel op 7 Oktober 2023. Vier-duisend-117 mense is dood sedert Israel sy aanvalle in Gaza op 18 Maart vanjaar hervat het. Starmer het gister in die Laerhuis gesê Brittanje is sterk gekant teen Israel se uitgebreide militêre optrede en setlaargeweld, en die blokkering van humanitêre hulp:
Britse premier sê Israel se militêre optrede in Gaza is afgryslik [KLANK]
ENG StarmerOnIsraelViolence