# Britse eerste minister Keir Starmer sê die prokureur-generaal het die Appèlhof versoek om die saak te hersien van drie tieners wat tronkstraf vrygespring het ná die verkragting van twee meisies. Die meisies is in November 2024 en Januarie 2025 in afsonderlike voorvalle in Fordingbridge in Hampshire verkrag. Die tienerseuns wat verlede week skuldig bevind is, het nie tronkstraf gekry nie, en is slegs tot jeugrehabilitasie gevonnis. Starmer het die vonnis as skokkend beskryf:
Britse Appèlhof gaan saak hersien van drie tieners wat twee meisies verkrag het [KLANK]
ENG StarmerOnCourage