# Die DA in Tshwane wil ‘n beslissende mandaat in die plaaslike regeringsverkiesing kry om die grootste party in die hoofstad te word. Die party se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê Tshwane is lamgelê weens koalisie-chaos en die voortdurende verandering van burgemeesters. Hy sê dis belangrik om Tshwane weg te neem van kaders, kamerade en tenderpreneurs wat persoonlike gewin belangriker as openbare diens ag om die hoofstad aan die werk te kry:
Brink vra kiesers om DA-leierskap in Tshwane te herstel [KLANK]
ENG BrinkOnMayor