# Branderry: Die Suid-Afrikaner Jordy Smith het sy tweede oorwinning van die seisoen behaal op die Margaret River Pro in Australië en daarmee die hoogste posisie op die Wêreldliga-puntelys beklink. Hy het die beoordelaars beïndruk met sterk bewegings en golfbestuur en sy Amerikaanse mededinger Griffin Colapinto oorheers. Die 37-jarige Smith sê hy is opgewonde oor die komende ronde in Kalifornië en sy verwagting vir die kampioenskap is hoog:
Branderry: Jordy Smith op kruin van golf met eerste plek op Wêreldliga-ranglys [KLANK]
ENG-SmithOnWin