# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê brandbestryding is nog steeds aan die gang in die boonste gedeeltes van die Tokai- en Silwermyn-gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park waar daar dwarsdeur die oggend nuwe brande ontstaan het. Woordvoerder van SANParks, JP Louw sê lug- en grondspanne reageer steeds vinnig op hierdie ontwikkelinge. Hy sê alle persone in beide die oostelike en westelike gedeeltes van Silvermine moet onmiddellik ontruim vir hul eie veiligheid:
Brandbestryding duur voort by Tafelberg Nasionale Park [KLANK]
ENG JPLouwonFire