# Die Brandweerdiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê brandbestryding duur voort in die Montagu-, Ashton- en De Doorns-gebiede. Die brand in die Cogmanskloofberge bokant Zolani is nie geblus nie, terwyl ‘n weerligstraal ‘n brand op die Matroosberg in De Doorns veroorsaak het. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto:
Brandbestryders beveg brand op Matroosberg in De Doorns wat deur weerlig begin is [KLANK]
AFR OttoOnLightningBlaze