Skip to content

Brand verwoes 50 strukture in Imizamo Yethu, Kaapstad [KLANK]

# ‘n Brand het vanoggend sowat 50 woonstrukture vernietig en talle gesinne sonder heenkome gelaat in Imizamo Yethu in Houtbaai, Kaapstad. Veertig brandbestryders het die vlamme beveg en vroeg vanoggend suksesvol onder beheer gebring. Die woordvoerder van die brand- en reddingsdienste, Jermaine Carelse, sê rampbestuurspanne is ontplooi om die skade te bepaal. Hy voeg by die oorsaak van die brand is tans onbekend:

ENG CarelseOnStructures