# Brandbestryders het ‘n brand by Iran se hoofhawe in bedwang gebring, na ‘n dodelike ontploffing wat aan nalatigheid toegeskryf is. Die ontploffing Saterdag was by ‘n dok van die suidelike hawe Shahid Rajaee. Staatsmedia berig dat minstens 70 mense dood is met meer as ‘n duisend beseerdes in die ontploffing en daaropvolgende brand, wat ook omvattende skade veroorsaak het.
Brand onder beheer, ná Iran-ontploffing waarin 70 mense dood is