# Die brandweerdiens van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê ‘n groot gedeelte van die veldbrand in die Du Toitskloofpas is onder beheer. Die brand, wat in bergagtige terrein bokant Trout Farm naby die ou tonnel woed, is heeltemal onder beheer aan Worcester se kant. Jo‑Anne Otto van die munisipaliteit sê brandbestryders is tans besig met opruimingswerk en die gebied word noukeurig gemonitor:
Brand in Du Toitskloofpas grotendeels onder beheer [KLANK]
AFR OttoOnFireContained