# “Die Gautengse Departement van Gesondheid- en Welsyn het bevestig dat ‘n brand in Tembisa-hospitaal se Ongevalle- en Noodafdeling onder beheer is. Woordvoerder Lesiba Malotana sê alle pasiënte is veilig ontruim, en geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Die oorsaak van die brand word ondersoek. Die hospitaal was in onlangse tye in die kollig oor veiligheidstandaarde. Malotana het die publiek verseker dat all pasiënte veilig is en die nodige sorg ontvang:
Brand by Tembisa-hospitaal onder beheer, geen beserings aangemeld [KLANK]
ENG-MalotanaOnFire