Skip to content

Brand by Brakfontein-substasie veroorsaak kragonderbrekings in dele van Tshwane [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê talle gebiede is sonder krag weens ‘n brand gisteraand by die Brakfontein-substasie. Dit het kabels en toevoerpanele beskadig. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo sê ‘n span van die Departement van Energie en Elektrisiteit is besig met ‘n ondersoek en herstelwerk:

ENG LindelaonBrakfonteinSubstation