Skip to content

Botswana-regering en Bridgette Motsepe skik Butterfly-saak [KLANK]

# Die Botswana-regering en sakevrou Bridgette Motsepe het ‘n hofskikking bereik wat die voortslepende Butterfly-saak beëindig. Die skikking sal bevestig word deur ‘n bevel van die Hooggeregshof, wat waarskynlik ‘n verskoning aan Motsepe en die afwysing van bewerings van klandestiene betalings, bedrog en korrupsie insluit. Die bekende internasionale prokureur, Cherie Blair, sê Motsepe se regspan sal ‘n lastersaak in Suid-Afrika teen individue wat by die saak betrokke is, aanhangig maak:

ENG-BlairOnMotsepe