# Build One South Africa sê hy gebruik vandag die Internasionale Dag vir Gelyke Betaling om steun te werf vir sy Wetsontwerp op Billike Betaling wat tans voor die Parlement dien. Die doel van die wetsontwerp is om die kloof tussen mans en vroue se salarisse te oorbrug en salaris-uitbuiting in sleutelsektore die stryd aan te sê. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê Suid-Afrika bly een van die mees ongelyke samelewings ter wêreld:
BOSA werf steun van LP’s vir Wetsontwerp op Billike Betaling op Internasionale Dag vir Gelyke Betaling [KLANK]
ENG RogeronPayBill