Skip to content

BOSA vra Suid-Afrikaners vir insette voor Woensdag se begroting [KLANK]

# BOSA se leier, Mmusi Maimane, het die party se ‘Begroting vir die Mense’-projek van stapel gestuur. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting Woensdag die derde 2025-begrotingstoespraak en die fiskale raamwerk in die Parlement ter tafel lê. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê hulle het die ‘Begroting vir die Mense’ van stapel gestuur in ‘n poging om Suid-Afrikaners se stemme die middelpunt van die 2025 nasionale begrotingsproses te maak:

ENG RogeronInput