Skip to content

BOSA vra regering om nie jongmense sielkundig te manipuleer nie [KLANK]

# Build One South Africa sê die regering moet ophou om jongmense sielkundig te manipuleer en dringend optree om jeugwerkloosheid aan te spreek. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het tydens die Jeugdag-debat in die Parlement gevra dat alle townships as Spesiale Ekonomiese Sones verklaar word om beleggings te lok en werk te skep. Hlazo-Webster het ook ‘n beroep op President Ramaphosa gedoen om die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, af te dank omdat sy nie jong entrepreneurs ondersteun wat deur burokrasie oorweldig word nie:

ENG NobuntuOnGaslighting