# BOSA sê hy is bekommerd oor geloofwaardige berigte oor Noord-Korea se beweerde onwettige bedrywighede in Mosambiek. Die party sê Noord-Korea word lankal reeds as ‘n skelm regime beskou wat die waardigheid en regte van sy eie mense ignoreer. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê Noord-Korea se optrede deur geheime operasies, skend internasionale reg, ondermyn streeksbestendigheid en buit Afrika-nasies uit vir Pyongyang se eie gewin:
BOSA veroordeel Noord-Korea se beweerde onwettige bedrywighede in Mosambiek [KLANK]
ENG RogeronMozambique