# Build One South Africa sê die Gautengse regering se terugbetaling van twee-miljard-rand aan die Nasionale Tesourie as gevolg van onderbesteding is ’n skande, veral terwyl gemeenskappe gebuk gaan onder armoede, verbrokkelende infrastruktuur en swak gesondheidsorg. BOSA sê dis deel van ’n voortdurende patroon van swak finansiële bestuur, met departemente soos Gesondheid en Maatskaplike Ontwikkeling wat ook in vorige jare onderbestee het. Woordvoerder Ayanda Allie vra premier Panyaza Lesufi om ’n duidelike plan voor te lê om toekomstige onderbesteding te verhoed:
BOSA veroordeel Gautengse regering vir terugbetaling van R2-miljard aan Tesourie [KLANK]
ENG AllieOnUnderspending