# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy nie die land se moordkrisis aanpak nie. Maimane het in die Parlement die meer as 26-duisend moorde verlede jaar vergelyk met ‘n oorlogsone. Hy vra Ramaphosa om beslissende stappe te doen. Maimane beklemtoon onmiddellike optrede word benodig, veral ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu:
BOSA vergelyk moordkrisis in SA met oorlogstyd, vra ingryping van Ramaphosa [KLANK]
ENG-MaimaneOnMurder-Mchunu