Skip to content

BOSA stel plan vir voorspoed bekend om die ekonomie te laat herleef en misdaad en korrupsie te pak [KLANK]

# Build One South Africa het sy Voorspoedplan bekend gestel wat daarna mik om die ekonomie te laat herleef, misdaad en korrupsie teen te werk en openbare dienste te verbeter voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Dit fokus op werkskepping, beleggings en die versterking van onderwys en gesondheidsorg. Party-leier Mmusi Maimane het die media ingelig oor ‘n moontlike konsolidasie van die party voor die verkiesing, met besonderhede wat in die komende weke bekendgemaak sal word:

ENG MaimaneOnPlan