# Build One South Africa sê daar is ʼn duidelike gaping in die land tussen misdade wat gepleeg, sake wat ondersoek en geregtigheid wat gelewer word. Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, het onthul daar is tans net 167-duisend-343 gevangenes agter tralies. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê gegewe die hoë vlakke van ernstige en geweldsmisdaad in die land terwyl slegs 0,2-persent van die bevolking in die tronk is vir hul misdade, dui op ʼn strafregstelsel wat nie geregtigheid verseker nie:
BOSA sê strafregstelsel lewer nie geregtigheid nie [KLANK]
ENG SolomonsOnJusticeFailures