# BOSA sê politieke aanstellings in die regering moet verbied word om burgers te beskerm teen onbevoegde leierskap. Die party se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, voer aan die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie doen nie genoeg om kaderontplooiing te voorkom nie. Hlazo-Webster glo die beëindiging van politieke aanstellings is die sleutel tot die verbetering van dienslewering en versoek die regering om skuiwergate wat die vordering kan ondermyn, uit die weg te ruim:
BOSA sê Staatsdienskommissie-wetsontwerp stop nie kaderontplooiing nie [KLANK]
ENG NobuntuOnBill