# Build One South Africa sê die regering van nasionale eenheid kon in sy eerste bestaansjaar nie die epidemie van geweldsmisdaad stuit nie. Die party sê met meer as 80 moorde en 135 verkragtings wat daagliks aangemeld word, bly Suid-Afrika een van die gevaarlikste lande ter wêreld. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die onlangse verhogings in polisiebegrotings het nie ‘n verbetering teweeg gebring in misdaadopsporing, die oplossing van sake of lede se welstand nie:
BOSA sê RNE kon in sy eerste jaar nie daarin slaag om misdaad te bekamp nie [KLANK]
ENG RogeronCombatCrime