# Build One South Africa sê Suid-Afrikaanse belastingbetalers moenie gedwing word om president Cyril Ramaphosa se persoonlike regsaak teen die Artikel 89-paneelverslag oor die Phala Phala-sage te betaal nie. Die president het ʼn aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die verslag te hersien en tersyde te stel, en enige optrede van die Nasionale Vergadering wat daaruit spruit, ongeldig te verklaar. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die Parlement se ampsklagproses moet sonder hindernis voortgaan:
BOSA sê Ramaphosa moet sy eie regskoste in die Phala Phala-saak betaal [KLANK]
ENG SolomonsOnRamaphosaLegal